Posts Tagged ‘fantasties’

Die Heuwels Fantasties: Nuwe Single uit

Thursday, August 7th, 2008

Die Heuwels FantastiesHey dudes, hierdie sal my eerste blog wees in my eie moeder taal aangesien dit rock.

Eks trots om aan te kondig die release van Die Heuwels Fantasties se nuutste single “Vinger Alleen”.

Wie is Die Heuwels Fantasties? Wel as jy nog nie van hulle gehoor het nie wake up buddy. Hulle sound maak uit van die nuwe musiek finominaam genaamd Electronic Pop Rock wat besig is om Suid Afrika aan die ore te ruk.

Die groep bestaan uit Hunter van Fokofpolisiekar en aKING, en Pierre van Lukraaketaar. Doen julle self ‘n guns en gaan luister gerus na die dudes. Albei hulle singles is beskikbaar op hulle Facebook Page.

As julle die sound like check gerus vir Jax Panik en Zebra & Giraffe ook uit, albei local bands wat tans die 5FM High5 @ 5 dominate.